Hoerskool Stoffberg

Hoerskool Stoffberg

By Hoërskool Stoffberg word leerders baie gou deel van ons positiewe waardestelsel eerder as om onder onbuigsame reëls en regulasies te funksioneer.

Goeie WAARDES lei onteenseglik tog na goeie DISSIPLINE. Stoffbergleerders word oral geken as beleefde, goedgemanierde kinders wat die pret en die erns van sy skoolloopbaan op alle vlakke geniet.

制服介紹 | Uniform Intro

校園 | Campus

上傳校園照片
本校尚無照片,歡迎提供照片上傳