基本資料 | Information
We strive within a Christian framework, for excellence in education. Equal emphasis is placed on Academics, Culture and Sport. Through co-operation and involvement of Parent, Learner and Teacher, we endeavour to create a harmonious, disciplined environment in which learners can achieve their full potential. Our ultimate aim is to enable young adults to enter the community as winners in all spheres.
Values: Christian principles, order, discipline, understanding, co-operation, pride, involvement, self discipline, motivation, role model, sense of responsibility, respect,integrity, human dignity, loyalty, individuality, enthusiasm and consistency.
Ons strewe binne 'n Christelike raamwerk na uitnemendheid deur effektiewe onderrig op Akademiese, Kulturele en Sportgebied. Ons wil deur samewerking en betrokkenheid tussen ouer, leerder en leerkrag 'n ordelike, gedissiplineerde omgewing daarstel waar elke leerder sy volle potensiaal kan bereik. Die einddoel is om jong volwassenes as wenners, op alle terreine, die gemeenskap te laat betree.
Waardes: Christelike beginsels, orde, dissipline, begrip, samewerking, trots, betrokkenheid, selfdissipline, motivering, verantwoordelikheidsin, respek, integriteit, menswaardigheid, lojaliteit, individualiteit, entoesiasme en konsekwentheid.