Hoërskool Montana(蒙大拿中學)

Montana High School

蒙大拿中學

基本資料 | Information

Op 1 Oktober 1980 was Hoërskool Montana reeds ‘n werklikheid en op 11 Desember 1980 word agt klaskamers en die laboratoriumblok oorhandig. Op 7 Januarie 1981 word Hoërskool Montana amptelik geopen in ‘n halfvoltooide gimnastieksaal, met 285 leerders en 16 personeellede teenwoordig. Mnr HMG Davin is aangestel as waarnemende hoof en neem voorlopig sy intrek in die ou Raadsaal op die Kerkplein. Die skoolgebou word op 24 April voltooi. Mnr J L Schoeman word in 1982 die eerste permanente hoof van Hoërskool Montana.

制服介紹 | Uniform Intro

校園 | Campus

上傳校園照片
本校尚無照片,歡迎提供照片上傳