
基本資料 | Information
Hoërskool Outeniqua is die grootste Afrikaansmedium hoërskool tussen Kaapstad en Port Elizabeth. Dis geleë in George en het in 2014 1 615 leerlinge in grade 8 tot 12 gehad. Daar was toe sowat 80 personeellede. Die skool is in 1923 gestig.