地区分类 豪登省
制服分类 南非高级中学
国家 南非
-
Hoërskool Langenhoven is 'n hoërskool in Pretoria. Dit is in Paul Krugerstraat geleë, teen die berg, oorkant die Nasionale Dieretuin. Dit is op 'n ou ashoop gebou en word ook soms skertsenderwyse na die skool as "ashoopskool" verwys. Hoërskool Langenhoven het 'n akademiese, tegniese en 'n praktiese rigting.
本区所展示图片皆为 AI 生成之示意图,并非来自原机构/品牌之官方素材,也不代表真实制服设计、实际穿着或官方立场。内容以资料整理与介绍为目的。提及之品牌/机构名称与标志,其权利均属原权利人所有。