基本資料 | Information
Die Hoër Meisieskool Paarl is ‘n dinamiese en multi-kulturele Skool geleë aan die voet van die Paarlberg. Ons vertrou u sal al die inligting van die skool in die webwerf vervat insiggewend vind.
Our girls benefit from a team of highly qualified and hardworking staff who enjoy working with the youth. The excellent relationships between learners and teachers provide an ethos that effectively supports and encourages learning, which is also reflected in the consistently high results achieved in the Final Matriculation Examination each year. A recent example of this is the excellent results attained by the 2015 Matriculants – a 100% Matric pass rate. In a class of 89 Matriculants there were 93% Bachelor Passes, 29 A aggregates, nine pupils who achieved 7 distinctions and the School was awarded as one of the best 30 schools by the Western Cape Education Department.
Elke dogter is vir ons belangrik en die ontwikkeling van elke dogter word holisties benader sodat sy haar volle potensiaal kan bereik om sodoende te streef om ‘n verantwoordbare en verantwoordelike volwassene te word. Binne die Skool heers daar ook ‘n atmosfeer waar elke dogter as persoon se menswaardigheid erken word. Die jong volwasse dames wat hierdie Skool aan die einde van Matriek verlaat het reeds uitstaande prestasies op akademiese-, kulturele- en sportterrein behaal en hulle is toegerus en het die nodige selfvertroue om van hul naskoolse lewe ‘n sukses te maak op vele terreine.
To experience the School, can be best described by an extract from Chariots of Fire:
“Let me exhort you. Examine yourselves. Let each of you discover where your true chance of greatness lies. Seize this chance. Rejoice in it. And let no power or persuasion deter you in your task.”