Hoërskool Hoogenhout

Hoogenhout High School

Hoërskool Hoogenhout

基本資料 | Information

“Oorspronklikheid is nie om iets te doen wat niemand nog ooit gedoen het nie, maar om dit wat reeds ontelbare kere ged

oen is, met nuwe krag en ondernemingsgees te doen. (Marie Chapman)”

Wat ‘n uitdaging is dit nie vir ons as Hoogies nie? Om die goeie wat oor die jare hier gebeur het, vol te hou, en met groot ywer te strewe om ons voorgangers se voetspore vol te staan.

Elke denkbare prestasie is al behaal deur die Hoogie-gemeenskap. Daarom strewe ons elke dag met nuwe krag en ondernemingsgees om die bestaande standaarde en mikpunte te handhaaf.

Ons doen dit op ‘n rustige, maar gedissiplineerde wyse om sodoende elke leerling die geleentheid te bied om sy/haar volle potensiaal op verskeie terreine te ontwikkel.

Daarom, volgens die woorde van die skoollied: ” Streef ons te hou en op te bou, vir die Blou en Wit en Groen!”

制服介紹 | Uniform Intro

校園 | Campus

上傳校園照片
本校尚無照片,歡迎提供照片上傳