Stellenberg High School

Stellenberg High School

Stellenberg High School

In 1985 is die eerste ouervergadering belê by die Laerskool Gene Louw met die oog op die daarstelling van ‘n loodskomitee, ter bevordering en koördinering van ouerbetrokkenheid, besluitneming oor ‘n voorlopige skooldrag, sowel as ander sake.

Mr Neethling’s term of office and that of Mrs Davidson (school secretary) commenced on 1 October 1985. Gene Louw Primary School temporarily accommodated them until they moved to their permanent offices.

Die eerste voorsitter van die beheerliggaam was ds. Koch en die eerste top struktuur het bestaan uit mev. De Villiers (Departementshoof vir Natuurwetenskappe),

mnr. Pretorius (Departementshoof vir Wiskunde) en mnr. Van Niekerk (Departmentshoof vir Ekonomiese Wetenskappe).

Aanvanklik het die kleredrag uit ‘n kort grysbroek en wit hemp vir die seuns en ‘n gewone donkerblou romp en wit bloes vir die dogters bestaan.

In 1986 open die skool met 316 leerders en 16 personeellede. 500 aansoeke is ontvang vir die aanvanklike 13 poste wat geadverteer is. (slegs st. 6- & 7 –klasse)

Die eerste skooldag in die bestaan van die skool het begin met ‘n saalbyeenkoms in die saal van die NGK Stellenberg. Die skool se naam was aanvanklik die Hoërskool Stellenryk. Die voorsitter van die beheerliggaam het skrywes van die ouers ontvang dat die skool se naam na die Hoërskool Stellenberg of Hoërskool Eversdal verander moet word.

A major obstacle encountered was that the building was only partially completed. Weekly assemblies took place out in the open, initially on the lawn and later on in a quad. Due to the high rainfall during the winter many assemblies had to be cancelled.

Op 23 November 1987 word Stellenberg amptelik deur die Staatspresident, mnr. PW Botha geopen.

In 1989 word Stellenberg se eie skoollied geskep en getoonset deur ‘n aantal personeellede onder aanvoering van mnr. Pretorius. Dit word die eerste keer tydens ‘n saalbyeenkoms op 5 November 1989 gesing. Ons skoollied is gebaseer op die skool se leuse en verwoord kragtig dit waarvoor ons ons beywer.

The school’s motto, badge and song reflect our aims. The school’s motto, Vivat Scientia, freely translated, means: “Let knowledge live”.

The effectiveness of our school badge lies in its simplicity. The badge consists of two motifs in silver against a background of green and plum. The primary motif is an ancient chair, symbolizing the acquisition and transference of knowledge. The second motif, of a crenellated castle, can be historically related to the origin of the farm, Stellenburg, as it was registered in the name of Johan Blessius in 1705.

In 1996 is die huidige hoof, mnr. Theo Boonzaaier aangestel. Tans is daar 1400 leerders met ‘n akademiese personeel van 72.

Die Hoërskool Stellenberg het in sy 30-jarige bestaan ongelooflike prestasies behaal. Hierdie dubbelmediumskool bou steeds voort op sy jong tradisies, wat deur passievolle, trotse Stellies gevorm is.

制服介紹 | Uniform Intro

校園 | Campus

上傳校園照片
本校尚無照片,歡迎提供照片上傳