基本資料 | Information
Waardes is die fondasie van gedrag en karakter. Met die verandering van 'n Reëlgedrewe skool na 'n Waardegedrewe skool, het ons dit ten doel om elke kind se karkter so te vorm, deur waardes vas te lê, dat hy/sy 'n gesonde, standvastige en doelgerigte persoon sal wees wat 'n verskil gaan maak in die samelewing. Waardes in plek - alles in plek.