Paul Sauer High School

Paul Sauer High School

Paul Sauer High School

Soos die hang haar bors in volheid bied aan bergroos en aan struik
Soos die son en lug hul klaarheid gee aan velde wat ontluik
So o! skool voed jy met kennis, harte wat gretig vra, om jou moederlike wysheid op ons lewens oor te dra.
Hoerskool Paul Sauer met hart en mond beloof ons trou - ons sal jou naam in ere hou.
Of ons leef in vreug of smart
Soos U hierdie skool bewaar het deur die loop van jare heen
Soos U hul voor ons gelei het met 'n hand van sorg en mag.
So o! Heer wil ons U nader en van Uself ons nou laat leer,
Gee ons U seen O Wyse Vader,
Laat ons moedig voorwaarts gaan.

制服介紹 | Uniform Intro

校園 | Campus

上傳校園照片
本校尚無照片,歡迎提供照片上傳