基本資料 | Information
Hoërskool Hartbeespoort is ’n multikulturele openbare skool. Tans het die skool 892 leerders waarvan 60% Afrikaanssprekend is en 40% Engelssprekend.
It is a dual medium school with Gr. 8 and 9 classes parallel in Afrikaans or English. Gr. 10-12 classes are combined – Afrikaans and English on a 50/50 basis regarding the language of learning and teaching. Learning material and exam papers are provided according to learners’ choice of language (Afr/Eng).
As jy in Hartbeespoort Hoërskool wil belê nooi ons jou hartlik uit na ons Sop en Sjerrie Aand op Woensdag, 24 Mei 2017 om 18:00.
As u sou belangstel om deel te wees van ‘n span wat ‘n verskil maak in ons skool, kontak ons asb voor 19 Mei om u plek te verseker Woensdagaand.