Hoërskool Monument

Monument High School

Hoërskool Monument

基本資料 | Information

Hoërskool Monument (ook bekend as Monnas) is 'n Afrikaanse hoërskool in Krugersdorp, Gauteng. Die skool is op 1 Februarie 1921 gestig as die Afrikaanse (dit het later 'n dubbelmediumskool geword) Medium Hoërskool Krugersdorp. Van die kultuuraktiwiteite wat deur die skool aangebied word sluit in koor, debat, public speaking, jnr united nations, mej. Monnas, redenaars en revue. Die skool bied ook sportgeriewe vir die volgende: atletiek, gholf, hokkie, jukskei, krieket, landloop, netbal, rugby, skaak, swem en tennis. Monnas het reeds agt Springbokke opgelewer. Hulle is Christo Wagenaar, Brendan Venter, Jorrie Muller, Jaque Fourie, Heinke van der Merwe, Willem Alberts, Jaco Taute en Julian Redelinghuys. Die eerste rugbyspan se bynaam is die Witbulle en die tweedespan die Kwaggas.

制服介紹 | Uniform Intro

校園 | Campus

上傳校園照片
本校尚無照片,歡迎提供照片上傳