Hoërskool Vredendal(弗雷登達爾中學)

Vredendal High School

弗雷登達爾中學

基本資料 | Information

Die Hoërskool Vredendal strewe om met Afrikaans as voertaal relevante opvoeding te bied wat die volle ontwikkeling van elkeen van sy leerders nastreef.

Dit behels professionele onderrig op die hoogste vlak, ‘n balans tussen geestelike, kulture-le en sportbedrywighede en ‘n skoolpraktyk wat Christelik gefundeer is. Die hegte betrok-kenheid van die hele skoolgemeenskap en ‘n liefdevolle belangstelling in elke leerder as individu is verdere wesenlike elemente van hierdie strewe.

Ruimte word geskep vir die uitlewing van Christenskap en leerders word doelbewus hiertoe aangemoedig.

Ons het in 2016 die leerders genader om insette te lewer oor waardes wat hulle graag by die skool sou wou implementeer of meer sou wou sien.

制服介紹 | Uniform Intro

校園 | Campus

上傳校園照片
本校尚無照片,歡迎提供照片上傳