Hoërskool Centurion(杉球恩中學)

Centurion High School

杉球恩中學

基本資料 | Information

’n Skool vir geleenthede, wat in ‘n vennootskapsverhouding met die ouers en gemeenskapsgedrewe instellings, ‘n onmisbare bydrae lewer in die opvoeding en ontwikkeling van leerders om sinvol (op ‘n gemotiveerde en gebalanseerde wyse) aan samelewingsaktiwiteite te kan deelneem.
Die doeltreffende en effektiewe verryking, uitbouing en ontwikkeling van individue en groepe deur middel van ‘n geïntegreerde ontwikkelingsproses wat deurlopend op die volgende steun:
Gesonde bestuursbeginsels
Akademiese vakonderrig
Sport- en kultuurverwante onderrig
Vaardigheidsonderrig en algemene oriëntering
Beskikbaarheid van fasiliteite en sosiale geleenthede

制服介紹 | Uniform Intro

校園 | Campus

上傳校園照片
本校尚無照片,歡迎提供照片上傳