基本資料 | Information
Hoërskool Piet Potgieter is 'n Afrikaanse hoërskool in Potgietersrus (Mokopane), Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die skool is na die Voortrekkerleier Piet Potgieter vernoem.