
基本資料 | Information
Die Hoërskool Ermelo is 'n publieke hoërskool in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit is 'n Afrikaans-enkelmediumskool vir seuns en meisies. Die naam Hoërskool Ermelo word dikwels afgekort na EHS en daar word informeel na die leerders verwys as Erries.