地域 フリーステイト
制服カテゴリ 南アフリカ高等学校
南アフリカ
-
Hoërskool Paul Erasmus is ‘n klein, plattelandse skool wat in 1879 gestig is as gekombineerde skool. Vanaf 1915 word die huidige terrein gebruik en word die skool Hoërskool Paul Erasmus. Elke kind is vir ons belangrik; persoonlike aandag deel van ons resep wat uitstekende akademiese resultate verseker. Paul Erasmus streef daarna om elke leerling met die nodige lewensvaardighede, kennis en ervaring toe te rus om as volwassene ‘n verskil in die lewe te kan maak. Die skool handhaaf sterk Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoë gehalte-onderwys.
このセクションに表示されている画像はAIによって生成されたイラストであり、元の組織やブランドの公式資料ではありません。また、実際の制服デザイン、実際の着用、または公式な立場を代表するものでもありません。内容は資料の整理と紹介を目的としています。言及されているブランド/組織名およびロゴの権利は、それぞれの権利者に帰属します。