Hoërskool Lutzville

Lutzville High School

Hoërskool Lutzville

基本資料 | Information

Die vormingsjare van ‘n seun en dogter vind hier tussen die lowergroen van wingerde plaas. Elke leerling kry by Hoërskool Lutzville die geleentheid om op vele terreine te ontwikkel en te groei om hulle volle potensiaal te kan bereik. Al is ons skool se getalle klein is ons leerlinge se harte groot en is geen uitdaging vir ons onmoontlik nie. Ons strewe is om gebalanseerde leerders die volwasse lewe in te stuur.

Hierdie webblad is die spieël van ons skool. Dit dien as 'n waardevolle inligtingsbron aan almal vir wie ons omgee en ook aan die wat vir ons omgee. Die webblad weerspieël die karakter van ons skool met 'n wye aantal skakels waar elkeen die dinamika van dit wat hier gebeur kan waardeer.

制服介紹 | Uniform Intro

校園 | Campus

上傳校園照片
本校尚無照片,歡迎提供照片上傳