-
Middelburg Hoërskool is op 10 April 1918 gestig. Vandag, amper ‘n eeu later kan ons met trots sê dat ons hoofdoel nog altyd steeds dieselfde is. Dit is om elke kind ‘n stewige grondslag te gee om ‘n verskil te maak waar hulle ook al gaan. Middelburg Hoërskool is ‘n skool met ‘n ryke verlede, maar modern en innoverend genoeg sodat ons ‘n milieu skep waar tieners op hul gemak in ‘n veilige omgewing kan floreer.
유니폼
데이터 추가이 섹션에 표시된 이미지는 AI로 생성된 예시 이미지이며, 원본 기관이나 브랜드의 공식 자료가 아닙니다. 실제 제복 디자인, 실제 착용 모습 또는 공식 입장을 대변하지 않습니다. 본 콘텐츠는 자료 정리 및 소개를 목적으로 합니다. 언급된 브랜드/기관의 명칭과 로고에 대한 권리는 해당 권리자에게 있습니다.