지역 Western Cape
교복 분류 남아프리카 고등학교
국가 남아프리카
-
Hoërskool Swartland is ‘n trotse skool met ‘n roemryke verlede. Ons is ‘n openbare skool wat daarna streef om uitmuntende onderrig en opvoeding aan sy leerders te bied. Ons streef daarna om ons leerders voor te berei vir die volwasse lewe deur te Werk en Wen. Die klassieke uitspraak van baron Van Imhoff in 1743, naamlik, dat hy diep geskok en besorg is oor die “grote sorgeloosheid en onwetendheid” van die Swartland se bevolking, was die groot dryfveer agter die groei en ontwikkeling van die onderwys hier. Die ontwikkelingsgang deur al die jare was indrukwekkend en was, en is nog steeds, om die ‘”onwetendheid” te beveg, deur beter skool- en onderwysgeriewe daar te stel. ‘n Hoogtepunt was die eerste skooltjie, ‘n kerkskooltjie, wat in 1745 in Malmesbury geopen is.
이 섹션에 표시된 이미지는 AI로 생성된 예시 이미지이며, 원본 기관이나 브랜드의 공식 자료가 아닙니다. 실제 제복 디자인, 실제 착용 모습 또는 공식 입장을 대변하지 않습니다. 본 콘텐츠는 자료 정리 및 소개를 목적으로 합니다. 언급된 브랜드/기관의 명칭과 로고에 대한 권리는 해당 권리자에게 있습니다.