Regiones Western Cape
Categorías de uniformes Escuelas secundarias superiores de Sudáfrica
País Sudáfrica
-
Die Hoërskool Vredendal strewe om met Afrikaans as voertaal relevante opvoeding te bied wat die volle ontwikkeling van elkeen van sy leerders nastreef. Dit behels professionele onderrig op die hoogste vlak, ‘n balans tussen geestelike, kulture-le en sportbedrywighede en ‘n skoolpraktyk wat Christelik gefundeer is. Die hegte betrok-kenheid van die hele skoolgemeenskap en ‘n liefdevolle belangstelling in elke leerder as individu is verdere wesenlike elemente van hierdie strewe. Ruimte word geskep vir die uitlewing van Christenskap en leerders word doelbewus hiertoe aangemoedig. Ons het in 2016 die leerders genader om insette te lewer oor waardes wat hulle graag by die skool sou wou implementeer of meer sou wou sien.
Las imágenes que se muestran en esta sección son ilustraciones generadas por IA y no son materiales oficiales de las organizaciones o marcas originales. No representan diseños de uniformes reales, su uso real ni posiciones oficiales. El contenido tiene fines informativos y educativos. Todos los nombres de marcas/organizaciones y logotipos mencionados pertenecen a sus respectivos propietarios.