Hoërskool Diamantveld

Diamantveld High School

Hoërskool Diamantveld

基本資料 | Information

Die Hoërskool Diamantveld is in 1935 gestig as die eerste Afrikaanse hoërskool in Kimberley. Drie jaar later is sy naamgenoot, die Laerskool Diamantveld, as die eerste Afrikaanse laerskool gestig.

Die skool het sedert sy stigting landwyd groot aansien opgebou met prestasies op talle terreine. Dit word as Kimberley se mees vooraanstaande skool beskou.

Dr. JF O'Grady (1935–1960) is as eerste skoolhoof aangestel. Hy is gevolg deur dr. CF Cerff (1962–1969), Hannes Spangenberg (1969–1974), MG Heyns (1975–1979), Jan Auret (1980–1996), en Johan du Toit (1997–2012). Mareth Hugo is in September 2013 as hoof aangestel – die eerste vrou in die pos.

制服介紹 | Uniform Intro

校園 | Campus

上傳校園照片
本校尚無照片,歡迎提供照片上傳